Nasorg/Aftercare - Laerskool Bekker Primary

Laerskool Bekker Primary
Parallel Medium
Search
Go to content

Main menu:

Nasorg/Aftercare

School/Skool
 

Laerskool Bekker se Naskoolsentrum

Bekker Bekkies het ’n naskoolsentrum vir kleuterskoolleerders sowel as laerskool leerlinge.  Werkende ouers kan met ’n geruste hart hul kinders direk na skool na die sentrum stuur.
Hier ontvang hulle ’n heerlike gekookte bord middagete. Huiswerk word onder toesig gedoen en gekwalifiseerde onderwysers help met lees en leerwerk.  
Die naskoolsentrum is ook oop gedurende skoolvakansies en werkende ouers kan gerus wees oor die kinders se veiligheid aangesien die sentrum ten volle omhein is.
Kontak ons gerus indien u enige navrae het.

Bekker Primary Aftercare Centre

Bekker Bekkies now has an Aftercare centre for Nursery school and Primary school children. Working parents can rest assured that their children can go straight from school to the aftercare centre.
A healthy cooked meal is served for lunch. Homework and reading is supervised by a qualified teacher.  
The aftercare centre also provides a fun holiday programme filled with entertainment.  
The centre is secure within the Bekker Primary school grounds and fenced off for even more security.
Please contact us for more information.

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Back to content | Back to main menu